BIKIBOS PADAANWYSINGS

Tuisblad
Akkommodasie & Fasiliteite
Ons kan jou behoeftes akkommodeer
Besienswaardighede
Tariewe
Inventaris
Kontak ons

 

PADKAART NA BIKIBOS (PDF)

 

1.       Neem die platinum hoofweg en draai af by Brits afrit.

2.   Draai regs na Brits m.a.w. gaan oor die hoofweg na Brits.

3.   Ry deur Brits.

4.   Sodra amper deur Brits is, kry 地 Total Motorhawe aan die linkerkant.

5.   Gaan verby die Total Motorhawe in die rigting van Thabazimbi.

6.   Na 17 km van die Total Motorhawe, kruis 地 treinspoor.

 (Net voor die treinspoor aan die linkerkant is daar 地 BP garage en Golden Hours Pub)

7.  Na 1.0 km (S 25コ  29' 26.1" E 27コ  41' 32.6")  vanaf die treinspoor, draai regs in 創 grondpad.

    (Langs die pad is 創  plaas padstal met groen net)

8.  Hou aan met die grondpad.

9.  Na 1.4km van die teerpad afdraai kruis 地 waterkanaal, hou reguit aan.

 (地 A3 bord met bikibos se naam en reflekterende glimband toon reguit aan)

10. Volg die grondpad vir nog 2.7 km nadat die kanaal gekruis is.

 (Die grondpad swenk eers links~(By van Staden hek) en op 創 stadium weer regs~(By Breytenbach hek).

    11. Bikibos se ingang is aan die linkerkant.