Aanpasbaar by jou
behoeftes:
Tuisblad
Akkomodasie & Fasiliteite
Besienswaardighede
Tariewe
Inventaris
Pad aanwysings
Kontak ons
Help met die reël van ‘n spitbraaier met of sonder vleis, bykosse, drank, groente en vrugte teen baie goeie pryse.
Klank (DJ). Bespreking noodsaaklik.
Eie binnenshuise spysenier wat ‘n buffetetes uit die boonste rakke kan voorsien.
Bespreking noodsaaklik.
Gratis toegang na Dikhololo op Sondae, mits daar 'n buffet ontbyt of middag ete by die restaurant bespreek word.
Sweeftuigritte en /of vliegtuigritte by die naby geleë vliegklub. Bespreking noodsaaklik.
Grootskerm rugby & DSTV. Bespreking noodsaaklik
Leeuplaas & Krokodilplaas besoeke. Bespreking noodsaaklik.
Onthaalverhuring, tafels, stoele, tafellinne. Bespreking noodsaaklik.